LAERSKOOL DR.
HAVINGA
Meer Inligting
Ons Waardes
Integriteit, Respek, en Uitnemendheid vorm die fondasie van alles wat ons doen by Dr. Havinga.
Bou aan 'n
Beter Môre.
Ons Visie
Om 'n dinamiese leeromgewing te skep waar waardes en innovasie mekaar ontmoet om toekomsgerigte leiers te kweek.
Ons Missie
Geloof & Waardes
Godsdienstige en morele waardes as ons anker.
Progressiewe Onderwys
Innoverende en wêreldklas onderrigprogramme.
Toegewyde Personeel
Bekwame opvoeders met 'n passie vir kinders.
Ondersteuning van Ouers
Vennootskappe wat 'n verskil maak in opvoeding.
Akademie
Ons streef daarna om elke leerder se potensiaal ten volle te ontwikkel om hul plek in die samelewing te kan volstaan.
Lees meer
Kultuur
Ons skool het verskeie kultuuraktiwiteite soos koor, redenaars en revue waar leerders hul talente ontwikkel.
Lees meer
Sport
“ń Gesonde liggaam huisves ń gesonde gees”. Havies moedig massasdeelname aan met trots.
Lees meerHavie Nuusflitse.
🎪KASKAR-KARNAVAL '26🎪
Kultuur
21.03.2026
🎪KASKAR-KARNAVAL '26🎪
"Wat ’n ongelooflike suksesvolle Kaskarkarnaval! 🎉🏁 Met hope lag, groot pret en soveel mooi herinneringe wat gemaak is. 😄🏎️ Die kreatiwiteit, spanwerk en gees van die dag was regtig besonders. ⭐💙 Dankie aan elke Havie, ouer en personeellid wat dit so spesiaal gemaak het. 🙌🤩 Ons sien reeds uit na volgende jaar se nóg groter kaskarkarnaval! 🏁🏎️💨🎊"
Sport
21.03.2026
🩷🏐NETBAL🏐🩷
"#onsskool se 0/13 A en B span het die afgelope week na Sun City getoer. ☀️ Daar het ons gespesialiseerde afrigting ontvang van Dorette Badenhorst. Dit was ń tyd van fokus, nuwe dinge leer, opwinding en spanbou."
Pret aktiwiteite
21.03.2026
🔴B🟠I🟡N🟢G🔵O🟣
"#onsskool het gister nie net Kaskar-Karnaval gehad nie, maar ook ń wonderlike Bingo-middag propvol lag, opwinding en fantastiese pryse!!! 🎉🤩"
Skool
21.03.2026
🎪Spirit Week Fun - Thursday🎊
"Spirit Week Fun! Thursday highlights at #onsskool."