Netbal
Netbal Beskrywing
Netbal is 'n gewilde wintersport onder die dogters van ons skool! 🌸
Netbal Oefentye:
- Maandag, Dinsdag & Donderdag
- 🕒 13:45 – 15:15
Mini-Netbal (O/6):
- 🏫 Skooltyd
Mini-Netbal O/7 – O/8:
- Dinsdag & Donderdag
- 🕒 13:45 – 15:00
#Spanwerk #Pret #Beweging #TrotsOpOnsSkool