Pret aktiwiteite
💛Melktertdag 2026💛
27.02.2026
Waar is dit lekker?🎉 By die Havies is dit lekker...!!!🤩 Baie dankie aan ons Kaskarkomitee en #onsskool se Leiers wat die personeel so lekker bederf het vanoggend met melktert net waar jy kyk!! Ons waardeer julle!💚 Vrydag, jou LEKKER ding!!💙🤗
Meer Havie Nuus
H
Word deel van
die Havie-familie.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.