📷 Individuele Foto's • Gr. R-3 23 Maart 2026 📸 Individuele Foto's • Gr. 4-7 24 Maart 2026 ⭐ Ons Skool • Ons Trots • Ons Toekoms 📚 ’n Jaar van Groei en Geleenthede 🌟 Waar Elke Leerder Tel
⭐Toekenningsaand⭐
Toekennings

⭐Toekenningsaand⭐

04.03.2026

Die atlete wat aan die Gauteng Kampioenskappe op 13 en 14 Maart in Germiston gaan deelneem, is aangekondig. Elkeen het 'n toekenning ontvang. Ons harte bars van trots oor hierdie leerders van #onsskool. Baie geluk aan elkeen! 🔥

H

Word deel van
die Havie-familie.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.