LAERSKOOL DR.
HAVINGA

Meer Inligting

VISION
MISSION
Vision

Ons Waardes

Integriteit, Respek, en Uitnemendheid vorm die fondasie van alles wat ons doen by Dr. Havinga.

Welkom by die Havies-familie

Bou aan 'n
Beter Môre.

Ons Visie

Om 'n dinamiese leeromgewing te skep waar waardes en innovasie mekaar ontmoet om toekomsgerigte leiers te kweek.

Ons Missie

Geloof & Waardes

Godsdienstige en morele waardes as ons anker.

Progressiewe Onderwys

Innoverende en wêreldklas onderrigprogramme.

Toegewyde Personeel

Bekwame opvoeders met 'n passie vir kinders.

Ondersteuning van Ouers

Vennootskappe wat 'n verskil maak in opvoeding.

Header
Akademie

Akademie

Ons streef daarna om elke leerder se potensiaal ten volle te ontwikkel om hul plek in die samelewing te kan volstaan.

Lees meer
Kultuur

Kultuur

Ons skool het verskeie kultuuraktiwiteite soos koor, redenaars en revue waar leerders hul talente ontwikkel.

Lees meer
Sport

Sport

“ń Gesonde liggaam huisves ń gesonde gees”. Havies moedig massasdeelname aan met trots.

Lees meer
Nuutste Gebeure

Havie Nuusflitse.

Sien alle nuus
Featured
Hoofstorie

💛Melktertdag 2026💛

Pret aktiwiteite

27.02.2026

💛Melktertdag 2026💛

"Waar is dit lekker?🎉 By die Havies is dit lekker...!!!🤩 Baie dankie aan ons Kaskarkomitee en #onsskool se Leiers wat die personeel so lekker bederf het vanoggend met melktert net waar jy kyk!! Ons waardeer julle!💚 Vrydag, jou LEKKER ding!!💙🤗 "

+8
Kyk na Fotos

Skool

27.02.2026

💚1000'e DANKIES💚

" Vandag was omtrent ń bederf-dag by ons Havies. Ons Dames-personeel is bederf met die allermooiste orgideë wat ons geskenk gekry het by Laerskool Roodekrans Amptelik. ń Groot DANKIE uit ons harte uit. Ons waardeer dit regtig. 🧡🌿 "

+7
Kyk na Fotos

Toekennings

04.03.2026

⭐Toekenningsaand⭐

" Die atlete wat aan die Gauteng Kampioenskappe op 13 en 14 Maart in Germiston gaan deelneem, is aangekondig. Elkeen het 'n toekenning ontvang. Ons harte bars van trots oor hierdie leerders van #onsskool. Baie geluk aan elkeen! 🔥 "

+2
Kyk na Fotos

Sport

23.01.2026

Atletiek – L/S Horison

"Atletiek - L/S Horison Ons Havie-atlete was kookwater vanmiddag tydens die vriendskaplike byeenkoms wat deur L/S Horison gehou is. Ons is trots op elke atleet wat #onsskool se naam so hoog hou! Mag dit ’n wonderlike atletiekseisoen vir elkeen wees!💥 Baie dankie aan Laerskool Horison vir ’n ongelooflike middag.🙏🏻 #opjulmerke #gereed #gaan"

+7
Kyk na Fotos