📷 Individuele Foto's • Gr. R-3 23 Maart 2026 📸 Individuele Foto's • Gr. 4-7 24 Maart 2026 ⭐ Ons Skool • Ons Trots • Ons Toekoms 📚 ’n Jaar van Groei en Geleenthede 🌟 Waar Elke Leerder Tel
💚1000'e DANKIES💚
Skool

💚1000'e DANKIES💚

27.02.2026

Vandag was omtrent ń bederf-dag by ons Havies. Ons Dames-personeel is bederf met die allermooiste orgideë wat ons geskenk gekry het by Laerskool Roodekrans Amptelik. ń Groot DANKIE uit ons harte uit. Ons waardeer dit regtig. 🧡🌿

H

Word deel van
die Havie-familie.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.